Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 1:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het ons weggetrek van Horev af en deur daardie hele groot en vreeslike wildernis getrek wat julle op pad na die bergland van die Emoriete gesien het, soos יהוה, ons God, ons beveel het en ons het tot by Kadesh-Barnea gekom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:19 in konteks