Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 9:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O, my God, draai U oor en hoor, maak U oë oop en sien ons verwoeste en verlate plekke en die stad wat volgens U Naam (Karakter en Outoriteit) uitgeroep is, want ons bring nie ons smeking voor U op grond van ons onpartydige opregtheid nie, maar op grond van U groot omgee.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 9

Kyk Dani'el 9:18 in konteks