Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 8:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hy die ram bereik het, was hy woedend vir hom en het die ram gestamp en sy twee horings gebreek en daar was geen krag in die ram om voor hom staande te bly nie, maar hy het hom teen die grond gegooi en hom vertrap en daar was niemand wat die ram uit die mag van die bokram kon red nie;

Lees volledige hoofstuk Dani'el 8

Kyk Dani'el 8:7 in konteks