Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 7:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het ek gekyk en let op, trone is reggesit en die Hoogwaardige van dae (Ewigdurende) het gaan sit; Sy kleed was wit soos sneeu en die hare van Sy kop soos skoon wol; Sy troon was soos ’n brandende vlam, die wiele daarvan soos ’n brandende vuur.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 7

Kyk Dani'el 7:9 in konteks