Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 7:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die tien horings vanuit hierdie koninkryk is tien konings wat sal opstaan en ’n ander koning sal ná hulle opstaan en hy sal groter wees as die eerstes en drie konings verslaan.Dan 11:36; Open 13:5 en planne maak teen die afgesonderdes van die Allerhoogste en beplan om vasgestelde tye en wette te verander en hulle sal in sy hand oorgegee word vir ’n tyd, tye en ’n halwe tyd,

Lees volledige hoofstuk Dani'el 7

Kyk Dani'el 7:24 in konteks