Toe het die manne gesê: “Ons sal teen hierdie Dani’el geen enkele grond vir ’n aanklag vind nie, tensy ons dit teen hom vind op grond van die wet van sy God.