Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 6:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en toe hy by die kuil kom, het hy met ’n harde stem na Dani’el geroep. Die koning het gepraat en vir Dani’el gesê: “Dani’el, kneg van die lewende God, was jou God wat jy voortdurend dien, in staat om jou van die leeus te bevry?”

Lees volledige hoofstuk Dani'el 6

Kyk Dani'el 6:20 in konteks