Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 3:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het N’vukhadnetzar gepraat en gesê: “Geseënd is die God van Shadrakh, Meishakh en `Aved-N’go, wat Sy boodskapper gestuur en Sy knegte bevry het wat in Hom vertrou en die koning se woord verwerp en hulle liggame oorgegee het omdat hulle geen ander god sou dien of aanbid nie, behalwe hulle eie God;

Lees volledige hoofstuk Dani'el 3

Kyk Dani'el 3:28 in konteks