Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 3:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die mense, bevelvoerders van die weermag, goewerneurs, landmeesters en die raadsmanne van die koning, wat almal bymekaar was, het hierdie manne gesien oor wie se liggame die vuur geen mag gehad het nie, of wie se hare op hulle koppe nie geskroei is nie, of wie se broeke nie gebrand is nie of die reuk van die vuur nie aan gekom het nie.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 3

Kyk Dani'el 3:27 in konteks