Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 3:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe is koning N’vukhadnetzar verskrik en het haastig opgestaan in groot vrees; hy het gepraat en vir sy prinse gevra: “Het ons nie drie manne geboeid binne-in die vuur gegooi nie?” Hulle antwoord en sê vir die koning: “Dit is waar, o koning!”

Lees volledige hoofstuk Dani'el 3

Kyk Dani'el 3:24 in konteks