Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 2:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar daar is ’n God in die hemel wat geheime openbaar en Hy het aan koning N’vukhadnetzar bekend gemaak wat in die laaste dae sal gebeur. U droom en die visioen in u kop, op u bed, was dit:

Lees volledige hoofstuk Dani'el 2

Kyk Dani'el 2:28 in konteks