Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 11:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en ná ’n paar jaar sal hulle tot ’n ooreenkoms kom en die dogter van die koning van die suide sal na die koning van die noorde kom om vrede tussen hulle te sluit, maar sy sal nie in staat wees om haar doel te bereik nie weens vrees en sy sal oorgee, saam met hulle wat haar gebring het, haar diensmaagde en haar bondgenote van daardie tyd.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 11

Kyk Dani'el 11:6 in konteks