Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 11:45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sal sy koninklike tent opslaan tussen die see en die berg en die Afgesonderde Plek beskerm, maar die tyd van sy einde sal kom en niemand sal hom help nie.Open 7:14 en in daardie tyd sal sommige van jou volk bevry word, elkeen wie se naam, opgeskryf in die boekrol, gevind sal word.Open 20:12

Lees volledige hoofstuk Dani'el 11

Kyk Dani'el 11:45 in konteks