Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 11:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir ’n tyd sal hy sy krag en sy moed opwek teen die koning van die suide met ’n groot en magtige leër en die koning van die suide sal uitgetart word in geveg met ’n groot leër en hy sal baie sterk word, maar hy sal nie staande bly nie, want hulle sal planne teen hom beraam.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 11

Kyk Dani'el 11:25 in konteks