Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 11:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hy het gesê: “Nou sal ek vir jou die waarheid wys. Let op, daar sal nog drie konings opstaan in Perse en die vierde sal baie ryker wees as almal van hulle en wanneer hy sterk geword het in sy eie koninkryk, sal hy al die koninkryke van Griekeland opwek.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 11

Kyk Dani'el 11:2 in konteks