Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 11:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning van die noorde sal kom en walle opgooi en die mees versterkte stede inneem en die wapens van die suide sal nie weerstaan nie omdat hulle geen krag het om te weerstaan nie en die gekose manne van die volk sal opstaan, maar hulle kan nie weerstand bied nie, want hulle het geen krag om te weerstaan nie.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 11

Kyk Dani'el 11:15 in konteks