Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 11:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want die koning van die noorde sal weer terugkeer en ’n leër twee keer so groot as die vorige op die been bring en sal ná ’n sekere aantal jare kom met ’n groot leër en met ’n groot ruitermag.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 11

Kyk Dani'el 11:13 in konteks