Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 10:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy voorkoms was vreemd en daar is niks soos hy nie en sy gesig was soos die verskyning van weerlig en sy oë soos fakkels van vuur en sy arms en sy voete soos die kleur van blink gevryfde koper en die klank van sy woorde soos die klank van baie weermagte.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 10

Kyk Dani'el 10:6 in konteks