Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 1:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hoof van die lyfknegte het vir Dani’el gesê: “Ek vrees my meester, die koning, wat opdragte gegee het aangaande julle kos en julle drank. As hy sien julle voorkoms lyk slegter as dié van die jong seuns van julle ouderdom, sal die koning my laat onthoof.”

Lees volledige hoofstuk Dani'el 1

Kyk Dani'el 1:10 in konteks