Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 9:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al kruip hulle weg op die top van Karmel, Ek sal hulle daar opspoor en van daar af wegvat en al verberg hulle hul voor My oë op die bodem van die see, Ek sal die slang van daar af beveel en dit sal hulle byt.

Lees volledige hoofstuk `Amos 9

Kyk `Amos 9:3 in konteks