Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 9:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het יהוה langs die altaar sien staan en Hy het gesê: “Slaan die pilaarkoppe sodat die drumpels skud en breek hulle op die koppe van almal! Dan sal Ek die wat van hulle oorbly met die swaard neerslaan: daar sal geen voortvlugtige uit hulle wees wat ontvlug of ’n vlugteling wat ontsnap nie.

Lees volledige hoofstuk `Amos 9

Kyk `Amos 9:1 in konteks