Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 8:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, daar kom dae,” verklaar יהוה-God, “wanneer Ek ’n hongersnood oor die land sal stuur, nie ’n honger na brood of ’n dors na water nie, maar eerder om die boodskap van יהוה te hoor en te doen.Yog 7:36

Lees volledige hoofstuk `Amos 8

Kyk `Amos 8:11 in konteks