Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 7:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom, so sê יהוה: ‘Jou vrou sal ’n hoer word in die stad, jou seuns en jou dogters sal deur die swaard val, jou grond sal verdeel word met die meetlyn en jy self sal op onrein grond sterf. Meer nog, Yisra’el sal sekerlik vanaf sy land in ballingskap gaan.’”

Lees volledige hoofstuk `Amos 7

Kyk `Amos 7:17 in konteks