Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 6:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal die een se oom, of sy begrafnis-ondernemer, hom oplig om sy lyk uit die huis uit te dra en aan die een wat in die heel binneste van die huis is, sê: “Is enige iemand anders by jou?” Daardie een sal antwoord: “Nie een nie.” Dan sal hy antwoord: “Bly stil, want die Naam van יהוה moenie genoem word nie,”

Lees volledige hoofstuk `Amos 6

Kyk `Amos 6:10 in konteks