Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 1:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die woorde van `Amos, een van die skaapboere van T’koa, wat hy deur visioene aangaande Yisra’el in die dae van `Uziyah, koning van Y’hudah en in die dae van Yarov’am, seun van Y’ho’ash, koning van Yisra’el, twee jaar voor die aardbewing, gesien het.

Lees volledige hoofstuk `Amos 1

Kyk `Amos 1:1 in konteks