Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 9:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy, jou seuns en jou slawe moet vir hom die grond bewerk en jy moet die opbrengs inbring sodat jou meester se kleinseun kos kan hê; nogtans sal M’fivoshet, jou meester se kleinseun, gereeld aan my tafel eet.” Tziva het vyftien seuns en twintig slawe gehad.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 9

Kyk 2 Sh'mu'el 9:10 in konteks