Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 8:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir Mo’av verslaan en hulle gemeet met ’n lyn deur hulle op die grond te laat lê. Hy het twee mate gemeet om dood te maak en een volle maat om te laat lewe en die Mo’aviete het Dawid se diensknegte geword, wat belasting betaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 8

Kyk 2 Sh'mu'el 8:2 in konteks