Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 7:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want U, יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el, het aan U dienskneg ’n openbaring gemaak en gesê: “Ek sal vir jou ’n huis bou;” daarom het U dienskneg moed gevind om hierdie gebed tot U te bid.Yog 17:17

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 7

Kyk 2 Sh'mu'el 7:27 in konteks