Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 7:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Watter enkel volk is soos U volk Yisra’el, wat God vir Homself as ’n volk gaan bevry het, om vir Homself ’n Naam (Karakter en Outoriteit) te maak en om groot dinge te doen vir U en ontsagwekkende dinge vir U land, voor U volk wat U bevry het vir Uself vanuit Mitzrayim, van nasies en hulle gode?

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 7

Kyk 2 Sh'mu'el 7:23 in konteks