Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 7:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal ook vir My volk Yisra’el ’n plek aanstel en hulle plant sodat hulle in hul eie plek kan bly in vrede en nie meer gepla word nie; ook sal bose manne hulle nie weer slawe maak, soos vroeër nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 7

Kyk 2 Sh'mu'el 7:10 in konteks