Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 5:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het al die oudstes van Yisra’el na die koning in Hevron gekom en koning Dawid het met hulle ’n verbond in Hevron gesluit voor die Teenwoordigheid van יהוה; toe het hulle Dawid as koning oor Yisra’el gesalf.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 5

Kyk 2 Sh'mu'el 5:3 in konteks