Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 5:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die F’lishtyne hoor dat hulle Dawid as koning oor Yisra’el gesalf het, het al die F’lishtyne opgetrek om Dawid te soek en toe Dawid daarvan hoor, het hy afgegaan na die vesting.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 5

Kyk 2 Sh'mu'el 5:17 in konteks