Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 5:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Toe stuur Hiram, die koning van Tzor, boodskappers na Dawid met sederhout, skrynwerkers en klipkappers en hulle het vir Dawid ’n huis gebou.

12. Dawid het besef dat יהוה hom as koning oor Yisra’el bevestig het en dat Hy sy koningskap opgelig het ter wille van Sy volk Yisra’el.

13. Intussen het Dawid meer byvroue en vroue vanaf Yerushalayim gevat nadat hy van Hevron af gekom het en nog seuns en dogters is vir Dawid gebore.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 5