Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 4:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’honatan, die seun van Sha’ul, het ’n seun gehad, lam aan sy voete. Hy was vyf jaar oud toe die tyding aangaande Sha’ul en Y’honatan uit Yizre’el gekom het en sy oppasser het hom opgetel en gevlug. Dit het gebeur in haar haastigheid om te vlug dat hy geval en lam geword het en sy naam was M’fivoshet.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 4

Kyk 2 Sh'mu'el 4:4 in konteks