Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 4:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

toe een my vertel en gesê het: ‘Let op, Sha’ul is dood’ en gedink het dat hy goeie nuus bring, het ek hom gegryp en hom in Ziklag doodgemaak, wat die beloning was wat ek hom gegee het vir die nuus.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 4

Kyk 2 Sh'mu'el 4:10 in konteks