Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 3:9-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Mag God so aan Avner doen en nog meer, soos יהוה aan Dawid met ’n eed beloof het, as ek dit nie vir hom doen nie,

10. om die koningskap van die huis van Sha’ul oor te dra en die troon van Dawid vas te stel oor Yisra’el en oor Y’hudah, van Dan tot by Be’er-Sh’va.”

11. Hy kon Avner verder nie ’n woord antwoord nie omdat hy vir hom bang was.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 3