Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 3:38-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. Toe het die koning vir sy diensknegte gesê: “Weet julle nie dat ’n prins en ’n groot man vandag in Yisra’el geval het nie?

39. Ek is vandag swak, alhoewel ek as koning gesalf is terwyl hierdie manne, die seuns van Tz’ruyah, te moeilik is vir my. Mag יהוה die kwaaddoener vergeld na sy boosheid!”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 3