Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 3:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die hele volk gekom om Dawid te oortuig om brood te eet terwyl dit nog dag was, maar Dawid het gesweer en gesê: “Mag God so aan my doen en ook meer, as ek brood of enige iets proe voor sonsondergang.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 3

Kyk 2 Sh'mu'el 3:35 in konteks