Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 3:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Mag dit val op die kop van Yo’av en op sy vader se hele huis en mag die huis van Yo’av nie vry wees van een wat ’n vloeiing het of wat melaats is of wat op krukke loop of wat deur die swaard val of gebrek aan brood het nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 3

Kyk 2 Sh'mu'el 3:29 in konteks