Daar was ’n lang oorlog tussen die huis van Sha’ul en die huis van Dawid en Dawid het stadigaan sterker geword, maar die huis van Sha’ul het voortdurend swakker geword.