Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 24:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yo’av het die getal van die getelde mense aan die koning gegee en daar was in Yisra’el agt honderd duisend weerbare manne wat die swaard uittrek en die manne van Y’hudah was vyf honderd duisend man.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 24

Kyk 2 Sh'mu'el 24:9 in konteks