Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 24:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het egter vir Aravnah gesê: “Nee, maar ek wil dit verseker van jou koop vir ’n prys, want ek wil nie aan יהוה, my God, brandoffers bring wat my niks kos nie.” Dawid het die dorsvloer en die beeste gekoop vir vyftig sikkels silwer.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 24

Kyk 2 Sh'mu'el 24:24 in konteks