Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 24:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het ’n pes onder Yisra’el gestuur vanaf die oggend tot op die bepaalde tyd en van Dan tot Be’er-Sh’va het daar van die mense sewentig duisend man gesterf.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 24

Kyk 2 Sh'mu'el 24:15 in konteks