Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 23:22-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Hierdie dinge het B’nayah, die seun van Y’hoyada, gedoen en hy het ’n naam gehad saam met die drie magtige manne.

23. Hy was geëerd onder die dertig, maar hy het nie by die eerste drie gekom nie en Dawid het hom aangestel oor sy lyfwag.

24. `Asah’el, die broer van Yo’av, was onder die dertig; Elganan, die seun van Dodo, uit Beit-Legem;

25. Shammah, die Harodiet; Elika, die Harodiet;

26. Heletz, die Paltiet; `Ira, die seun van `Ikesh, van T’koa;

27. Avi’ezer, van `Anatot; M’vunai, die Hushatiet;

28. Tzalmon, die Agogiet; Mahrai, die N’tofatiet;

29. Helev, die seun van Ba’anah, die N’tofatiet; Ittai, die seun van Rivai, uit Giv’ah, van die seuns van Binyamin;

30. B’nayahu, die Pir’atoniet; Hiddai, van die spruite van Ga’ash;

31. Avi-`Alvon, die `Arvatiet; `Azmavet, die Bagarumiet;

32. Elyagba, die Sha’alvoniet, van die seuns van Yashen; Y’honatan;

33. Shammah, die Harariet; Agi’am, die seun van Sharar, die Arariet;

34. Elifelet, die seun van Agashbai, die seun van die Ma’akhatiet; Eli’am, die seun van Agitofel, die Gilohniet;

35. Hetzrai, die Karmeliet; Pa’arai, die Arbiet;

36. Yig’al, die seun van Natan, van Tzovah; Bani, die Gadiet;

37. Tzelek, die `Ammoniet en Nagrai, die Be’erotiet, die wapendraers van Yo’av, die seun van Tz’ruyah;

38. `Ira, die Yitriet; Garev, die Yitriet

39. Uriyah, die Hittiet; almal saam sewe en dertig.1 Kro 21:1

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 23