Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 23:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan B’nayah, die seun van Y’hoyada, die seun van ’n dapper man van Kavtze’el, wat magtige dade gedoen het, het die twee seuns van `Ari’el van Mo’av doodgemaak. Hy het ook afgegaan en ’n leeu binne-in ’n gat doodgemaak op ’n dag wat dit gesneeu het.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 23

Kyk 2 Sh'mu'el 23:20 in konteks