Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 21:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die Giv’oniete vir hom: “Dit is nie silwer en goud wat die huis van Sha’ul ons skuld nie en dit is ook nie ons begeerte om enige iemand in Yisra’el dood te maak nie.” Hy sê: “Ek sal vir julle doen wat julle ook al sê?”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 21

Kyk 2 Sh'mu'el 21:4 in konteks