Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 21:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

het Dawid gegaan en die bene van Sha’ul en die bene van sy seun Y’honatan van die manne van Javesh-Gil’ad gaan haal, wat dit van die oop plein van Beit-Shan gesteel het, waar die F’lishtyne hulle opgehang het op die dag toe die F’lishtyne Sha’ul op Gilboa verslaan het.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 21

Kyk 2 Sh'mu'el 21:12 in konteks