Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 21:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ritzpah, die dogter van Ayah, het ’n sak gevat en dit vir haarself uitgesprei op die rots, van die begin van die oes af totdat daar water uit die hemel daarop gereën het en sy het nie die voëls van die hemel oordag en ook nie die diere van die veld in die nag toegelaat om op hulle te sit nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 21

Kyk 2 Sh'mu'el 21:10 in konteks