Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 20:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle by die groot klip was, wat in Gib’on is, kom `Amasa hulle tegemoet. Yo’av was aangetrek in sy pantser en oor dit was ’n gordel met ’n swaard in sy skede wat by sy dy vasgemaak was en terwyl `Amasa verskyn, plaas Yo’av sy hand op sy swaard.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 20

Kyk 2 Sh'mu'el 20:8 in konteks