Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 20:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het vir Avishai gesê: “Nou sal Sh’va, die seun van Bikhri, ons meer kwaad doen as Avshalom; vat jou meester se diensknegte en jaag hom agterna sodat hy nie miskien vir homself versterkte stede vind en uit ons oog ontsnap nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 20

Kyk 2 Sh'mu'el 20:6 in konteks